![]() DIEN JOU GESIN MET GOD AS MIDDELPUNT. |
||
| ELKE HUIS HET SY KRUIS. | ||
| 25-27 NOVEMBER 2011. | ||
| RAYTON
OMGEWING. |
||
|
![]() |
|
|
|
|
|
![]() 06:00 – 06:30 Francois Botha verskaf rustige worship musiek met klavier en sang. Wat ‘n lekker manier om jou dag saam met ons Vader te begin! GENIET ‘N RUSTIGE OGGEND 09:00 Erich Posthumus (Norman) vermaak die kinders. 09:00 – 11:30 Skakel in by 1 van 3 gesprek areas saam met Harro Rust / Vicky-Anne Serfontein / Chris Serfontein. 13:00 Oom Karoolus en Lente vermaak die kinders. GENIET ‘N RUSTIGE MIDDAG – BRAAI, ENS. 14:00 – 16:00 Skakel in by 1 van 3 gesprek areas saam met Cecelia de Wet / Jandre Swanepoel / Laugh Your Way To A Better Marriage dvd. 19:00 Steyn & Ghapi + orkes met UNLIMITED en musiek van die LOOF HOM INNIBOS-konsert. 19:00 Erich Posthumus (Norman) vermaak die kinders. |
||
![]() Staan rustig op en indien jy wil, neem jou gesin na die verhoog waar jul gesalf kan word. Dit is nie verpligtend nie. |
| Copyright
© 2011 All Rights Reserved .
Web
Design by ADSSA
|